Gladiolus atropictus is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor op die noordelike hellings van die Riviersonderendberge. Hier is daar twee subpopulasies, die plante is versprei en seldsaam. Hulle word bedreig deur indringerplante soos die denneboom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika atropictus