Diasstrand is ‘n woonbuurt en vakansieplek by Voorbaai tussen Hartenbos en Mosselbaai. Dit lê reg wes van Robeiland.

‘n Ander minder bekende Diasstrand is aan die suidpunt van die Kaapse Skiereiland. Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en Kaap Maclear en wes van Kaappunt en Diaspunt.

Beide strande is venroem na Bartolomeus Dias.