Die Melkspruit is 'n spruit wat in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is wes langs die Patriotsklippad wat van die N6-hoofpad direk suid van Aliwal-Noord na die Kramberg wegdraai.

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap