Watsonia versfeldii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Piketberg en Portervilleberge. Daar is 'n paar klein verspreide, subpopulasies maar daar is geen bedreigings vir die plant nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika versfeldii