Watsonia pondoensis is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en waar daar twee subpopulasies bekend is. Een populasie is in die Umtamvuna-natuurreservaat, die ander is in 'n herbarium versameling. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding, bestaansboerdery en die hoë voorkoms van brande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika pondoensis