Watsonia rogersii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg en ooswaarts tot by Hermanus en die Riviersonderendberge naby Villiersdorp. Daar is tien subpopulasies bekend waarvan vier in natuurreservate is en dus beskerm word. Die subpopulasies buite die reservate word bedreig deur indringerplante, landbou en stedelike ontwikkeling.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika rogersii