Watsonia rourkei is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap waar daar slegs een populasie is in die Kamiesberg. Hier kom dit voor op die noordelike hange op hoogtes van 1 600 m en word tans nie bedreig nie. Die plant word as uiters seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika rourkei