Jean Racine, gedoop as Jean-Baptiste Racine (Franse fonetiese uitspraak: ʒɑ̃ batist ʁasin; 22 Desember 1639 - 21 April 1699), is saam met Molière en Corneille een van die drie groot Franse dramaturge uit die 17de eeu. Hy is 'n belangrike literêre figuur in die westerse tradisie. Racine was hoofsaaklik 'n skrywer van tragedies. 'n Aantal neoklassieke meesterstukke soos Phèdre, Andromaque en Athalie het uit sy pen verskyn. Hy het een komedie getiteld Les Plaideurs, Jean Racine Criticism (Vol. 28) en 'n gedempte tragedie getiteld EstherGeorge Steiner: A Reader - Google Books vir jongelinge geskryf.

Sy skryfwerk is bekend vir die elegansie, suiwerheid, spoed en raserny daarvan, maar ook Catholic Encyclopedia: Jean RacineIphigenia; Phaedra; Athaliah - Google Books Our Dramatic Heritage: The Golden Age - Google Books] vir die "glorie van die harde, elektriese woede" daarvan. Racine se dramaturgie word gekenmerk deur sy sielkundige insig en die passie van die karakters.

Die linguïstiese effekte van Racine se digkuns word oor die algemeen as onvertaalbaar beskou,The Poetry of the untranslatable: Racine's Phèdre confronted by Hughes and Lowell - Enlighten alhoewel verskeie gerekende digters pogings aangewend het om sy werk in Engels te vertaal, insluitende Lowell, Richard Wilbur, Ted Hughes, Tony Harrison en Derek Mahon, asook Schiller in Duits.

Die mees onlangse Engelse vertalings van Racine se toneelstukke is deur Alan Hollinghurst (Berenice, Bajazet), die direkteur van die Royal Academy of Dramatic Art, Edward Kemp (Andromache), die dramaturg Neil Bartlett, en die digter Geoffrey Alan Argent. Laasgenoemde het in 2011 'n American Book Award ontvang vir The Complete Plays of Jean Racine.

Toneelstukke Tragedies La Thébaïde (1664) Alexandre le Grand (1665) Andromaque (1667) Britannicus (1669) Bérénice (1670) Bajazet (1672) Mithridate (1673) Iphigénie (1674) Phèdre (1677) Esther (1689) Athalie (1691)

Komedies Les Plaideurs (1668)

Ander werke

Vertalings

Le Banquet de Platon Vie de Diogène le Cynique Tekste deur Eusebius van Caesarea La Poétique (Aristoteles)

Historiese werke

Vie de Louis XIV (verlore) Abrégé de l'histoire de Port-Royal (1767)

Verwysings

Verdere leeswerk Barthes, Roland, "On Racine," Trans Richard Howard, New York: Hill and Wang, 1964. Brereton, Geoffrey, Jean Racine: A Critical Biography, Cassell, 1951. Butler, Philip, Racine: A Study, Londen: Heinemann Educational Books, 1974. Campbell, John, "Questioning Racinian Tragedy," Chapel Hill: University of North Carolina Press, 2005. Forestier, Georges, Jean Racine, Parys: Gallimard, 2006. Gossip, Christopher J., "An Introduction to French Classical Tragedy," Totowa, NJ: Barnes & Noble, 1981. Knight, R.C., "Racine et la Grèce," Parys: Nizet, 1950; rpt. 1974. Maskell, David, "Racine: A Theatrical Reading," Oxford: Clarendon Press, 1991. Phillips, Henry, "Racine: Language and Theatre," Durham, Engeland: University of Durham Press, 1994.

Rohou, Jean, L"Evolution du tragique racinien," Parys: SEDES, 1991. Tobin, Ronald, "Jean Racine Revisited," New York: Twayne, 1999. Vuillemin, Jean-Claude, "Jean Racine," in L. Foisneau, red., Dictionary of Seventeenth-Century French Philosophers,'' 2 vols, Londen en New York: Thoemmes Continuum, 2008, II, pp. 1041–46.

Eksterne skakels

Biografie, Bibliografie, Analise Racine se werke by Bartleby.com Verskeie volle weergawes van Racine se toneelstukke by Google Books Volledige teaterstukke wat aanlyn afgelaai kan word (Poesies.net) Volledige Tragedies (theatre-clasique.fr)

Kategorie:Geboortes in 1639 Kategorie:Sterftes in 1699 Kategorie:Franse digters