Watsonia angusta is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemiesaan die oos- en Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Sederberg en Kaapse Skiereiland, meer kuslangs, tot by die voorheuwels van die Drakensberg naby die grens van KwaZulu-Natal.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika angusta