Watsonia canaliculata is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom voor in die Middeland. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies, landbou aktiwiteite en indringerplante. Laasgenoemde bly 'n groot bedreiging.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika canaliculata