Nivenia fruticosa is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant kom voor in die Langeberg, van Swellendam tot by Grootvadersbosch. Hier is daar minder as tien subpopulasies. Die plant word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fruticosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika