Nivenia adispar is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos-bioom. Dit kom in die Riviersonderendberge voor waar daar een populasie van minder as 'n 1000 plante is.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
adispar Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika