Die Klipkopjesdam (voorheen bekend as die Danie Joubertdam) is geleë in die Witrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika en is in 1960 gebou. Die wal is 20 m hoog, die bakmaat is 12 607 000 m³ en die oppervlakte 233,5 ha. Hierdie dam lewer besproeiingswater aan die plantasies en vrugteboorde rondom Witrivier.Op Pad in Suid-Afrika B.P.J. Erasmus. 1995
Lees ook Longmere-dam Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Damme van Suid-Afrika