Die R534 is 'n streeksroete en 'n lus wat 2km noord van Graskop van die R532 afdraai, verby God's Window gaan en 9 km noord van Graskop weer by die R532 aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport