Mafarana is 'n nedersetting in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Dit is ongeveer 20 km suidoos van Tzaneen langs die R529-pad geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo