Maake is 'n nedersetting in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Dit lê ongeveer 25 km suidoos van Tzaneen

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo