Die R535 is 'n streeksroete wat begin net na die Kowynspas waar dit van die R533-streeksroete aftak, ongeveer 15 km oos van Graskop en eindig waar dit by die R40, net noord van Hazyview, aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport