Die Aloe gerstneri is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die Babanango-distrik voor. Daar is drie tot vyf subpopulasies en die habitat gaan verlore aan oorbewyding, bestaans boerdery en die uitbreiding van informele nedersettings.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gerstneri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika