Erica zeyheriana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Oesterbaai tot by Port Elizabeth voor. Die populasie het verminder met minstens 30% die afgelope 30 jaar weens stedelike ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Die bedreiging gaan nog steeds voort en indringerplante word ook 'n bedreiging.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

zeyheriana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika