Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone was waarskynlik die gewildste van alle oorsese goewerneurs-generaal wat Suid-Afrika gehad het. Daarom kom sy naam na 'n eeu nog op 'n groot aantal plekke in die land voor.
Athlone, buurt in Pietermaritzburg Athlone, Durban Athlone, buurt Kaapse Vlakte Loch Athlone by Bethlehem, Vrystaat Athlone-dam by Middelburg, Mpumalanga Athlone Skool vir Bllindes, Bellville Athlone-onderwysersopleidingskollege, Kaapstad Athlone-instituut in die Paarl die destydse Athlone-kragstasie, Kaapstad Athlone-stadion, Kaapstad Athlone Hoër Seunskool, Johannesburg Hoërskool Athlone, Kaapstad Athlone House, koshuis, Queen’s College, Queenstown Athlone Park, Durban Athlone-park, Amanzimtoti Athlone-gholfklub, Durban Athlone-brug op die Kenneth Kaundaweg oor die Umgenirivier Athlone-kamer by Durban se Buiteklub ”Athlone Institute Bursary Project Fund”, Paarl
Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika