Erica zebrensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Doringriver Wildernis-gebied en by Dysselsdorp. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 22 km². Daar is twee subpopulasies en beide word bedreig deur indringerplante.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
zebrensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika