Cynorhiza bolusii is 'n meerjarige plant wat voorkom in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Daar is twee populasies by Ceres en Touwsrivier. Die populasie op die Ceres-vlakte is vermoedelik vernietig deur landbou aktiwiteite; wingerde en sagtevrugte bedryf.

Bronnelys SANBI Plants-of-the-World

bolusii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika