Erica outeniquae is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Outenikwaberge en Tsitsikammaberge voor. Daar is vier subpopulasies wat min gesien word. Die habitat word bedreig deur indringerplante soos dennebome en die hoë voorkoms van veldbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
outeniquae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika