Erica orthiocola is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Pilaarkop in die Riviersonderendberge. Hier is daar een populasie van minder as 200 plante wat bedreig word deur indringerplante soos dennebome en te veel veldbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
orthiocola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika