Cynorhiza meifolia is 'n meerjarige plant wat voorkom in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Daar is een populasie by die Vier-en-twintig Riviere-berg naby Porterville.
Bronnelys SANBI Plants-of-the-World
meifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika