Hondewortel (Cynorhiza typica) is 'n meerjarige plant wat voorkom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die plant word tot 1 m hoog en is deel van die fynbos. Dit het klein geel blommetjies en blom van Oktober tot Januarie. Die plant staan in Afrikaans ook bekend as hondewortel.
Bronnelys Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018 SANBI Plants-of-the-World
typica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika