Die R517 is 'n streeksroete wat die N11-nasionale pad, suid van Hendrina met Chrissiesmeer verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N11-nasionale pad, suid van Hendrina, en oos gaan. Dit gaan deur Breyten, kruis die R36-provinsiale pad en sluit aan by die N17 by Chrissiesmeer waar dit eindig.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport