Die Harash of Harashu is 'n spruit wat oos van Tshokwane in die suide van die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 400 km oos van Pretoria, die hoofstad. Die Harash is 'n sytak van die Nwaswitsontsorivier en deel van die Komati-opvanggebied.

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin