Kabinet van Suid-Afrika60px 220px|J.B.M. Hertzog Eerste Minister (1924–1929) J.B.M. HertzogParty:Nasionale Party Periode:1910 – 1961Unie van Suid-Afrika
Die Eerste kabinet van J.B.M. Hertzog was van Junie 1924 tot Junie 1929 in Suid-Afrika aan bewind. Dit het ook as die pakt-regering bekend gestaan, weens die insluiting van ten minste twee lede van die Arbeidersparty in 'n koalisie.
Kabinet Pos Minister Termyn Party Eerste Minister60px Agb. Genl. 19241929 Nasionale Party Minister of Naturellesake 1924 Minister van Landbou 60px Agb. Genl. Jan Kemp LV 1924 1929 Nasionale Party Minister van Verdediging60px Agb. Frederic Creswell LV1924 1929 Arbeidersparty Minister van Arbeid 1925 Minister van Onderwys60px Agb. D.F. Malan LV19241929 Nasionale Party Minister van Binnelandse Sake Minister van Gesondheid Minister van Finansies 60px Agb. N.C. Havenga LV 1924 1929 Nasionale Party Minister van Justisie 60px Agb. Tielman Roos LV 1924 1929 Nasionale Party Minister van Lande 60px Agb. Piet Grobler LV 1924 1929 Nasionale Party Minister van Mynbou en Industrieë 60px Agb. F.W. Beyers LV 1924 1929 Nasionale Party Minister van Pos- en Telegraafwese 60px Agb. Thomas Boydell LV19241925 Arbeidersparty Minister van Openbare Werke Minister van Spoorweë en Hawens 60px Agb. Charl W. Malan LV 1924 1929 Nasionale PartyVerandering in 1925 Pos Minister Termyn Party Minister van Arbeid Agb. Thomas Boydell LV 1925 1929 Arbeidersparty Minister van Pos- en Telegraafwese Agb. Walter Madeley LV19251928 Arbeidersparty Minister van Openbare WerkeVerandering in 1927
Departement van Eksterne Sake opgerig Pos Minister Term Party Minister van Eksterne Sake 60px Genl. J.B.M. Hertzog 1927 1929 Nasionale PartyVerandering in 1928 Pos Minister Termyn Party Minister van Besproeiing 60px Agb. E.G. Jansen MP 1928 1929 Nasionale Party Minister van Pos- en Telegraafwese Agb. H.W Sampson MP19281929 Arbeidersparty Minister van Openbare Werke
Hertzog I