Die Sablespruit is 'n spruit wat in die wildernisgebied van die Hans Merensky-natuurreservaat, in Limpopo, Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Letabarivier geleë.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Sablespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Limpopo