Erica nana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Hottentots-Hollandberge. Van die habitat het verlore gegaan toe die Sir Lowryspas gebou is en deur die kweek van wildeblomme. Die res van die habitat word bedreig deur veldbrande, daar was twee brande die afgelope in jaar.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
nana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika