Erica nematophylla is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op twee plekke voor: Stormsvlei naby Riviersonderend en Garciapas naby Riversdal. Beide populasies word bedreig deur indringerplante.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nematophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika