Erica natalensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is endemies aan KwaZulu-Natal. Dit kom slegs by Mont-aux-Sources in die Drakensberg naby die oorsprong van die Tugelarivier voor. Daar is 'n vermoede dat die plant uitgestorwe is, die habitat word gebruik vir beweiding, tewens dit word oorbewei. Die plant kon nog nie weer gevind word nie.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika