Die Abiekwarivier is 'n rivier wat in die verre Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linkersytak van die Oranjerivier.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Abiekwarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap