Die R522 is 'n streeksroete wat Vivo met Louis Trichardt verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R521-streeksroete in Vivo en oos gaan. Dit gaan verby Buysdorp, deur Mara en eindig waar dit aansluit by die N1 in Louis Trichardt.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport