duimnael|regs|260px|Coles se hoofkwartiere, aangrensend tot Toorak Road in Hawthorn East, Victoria, Melbourne Coles Supermarkets Australia (Edms) Bpk, handeldrywende as Coles, is 'n Australiese supermark- en kleinhandel kettingwinkelgroep wat gebaseer is in Melbourne. Die maatskappy is deel van die Coles Groep. Dit is in 1914 in Collingwood, Victoria gestig deur George Coles. Coles bedryf 807 supermarkte in Australië, insluitende Bi-Lo Supermarkets. Coles het meer as 100,000 werknemers, met 'n aandeel van meer as 80% in die Australiese mark, saam met sy mededinger Woolworths.

Coles Online is die maatskappy se aanlynverkopewinkel-diens ("click & collect" en tuisaflewerings).

Coles Supermarkte was tussen 1986 en 2006 'n handelsmerk van Coles Myer Beperk en later van Coles Group Bpk, voordat Wesfarmers Coles Group in 2007 aangeskaf het. Dit het weereens 'n filiaal geword van Coles Group nadat dit in November 2018 afgesplyt het van Wesfamers.

Halaal en kosher produkte 'n Lys van Coles se pareve- en halaal produkte, volgens kategorie en handelsmerk ingedeel, is beskikbaar op sy webwerf.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese maatskappye