Erica gossypioides is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Swartberg, tussen Ladismith en Oudtshoorn. Daar word beraam dat die populasie slegs 250 plante groot is maar gelukkig bly dit konstant. Die plant word as seldsaam beskou. Veldbrande mag die habitat bedreig.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gossypioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika