Erica gracilipes is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor op die suide van die Agulhasvlakte. Die voorkomsgebied van die plant is 45 km² en daar is drie gesegmenteerde subpopulasies. Die habitat word bedreig deur indringerplante, veral Acacia's asook oor gebruik deur die snyblomme industrie. Die kweek van protea's het tot gevolg dat dele van die habitat verlore gaan.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika gracilipes