Mfana Robert Mashego (21 April 1960) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die African National Congress verteenwoordig.

Eksterne skakels Profiel op Parlement van Suid-Afrika Profiel op People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress