Audrey Sbongile Zuma (gebore 10 November 1961) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die African National Congress verteenwoordig.

Eksterne skakels Profiel op Parlement van Suid-Afrika Profiel op People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress