Tammy Breedt (gebore 29 Maart 1986) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.
Politieke loopbaan Breedt (voorheen Wessels) het in die Vrystaatse provinsiale wetgewer gedien van Des. 2017 tot Mei 2019. Sy was vierde geplaas op die VF Plus se nasionale lys vir die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 en is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.
Verwysings
Eksterne skakels Tamarin Breedt – People's Assembly Ms Tamarin Breedt – Profiel op parliament.gov.za
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Vryheidsfront Plus