Erica capensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is seldsaam en endemies aan die Wes-Kaap waar dit slegs voorkom in die Tafelberg Nasionale Park in 'n moerasagtige gebied. Die habitat het tans geen bedreigings nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
capensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika