Erica brevicaulis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Hexrivierberge, meer spesiefiek op die pieke om die Matroosberg. Die plant is seldsaam met hoogstens vyf subpopulasies, maar die habitat is in 'n gebied wat beskerming geniet en brande nie te veel voorkom nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
brevicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika