Erica burchelliana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Garciapas in die Langeberg. Daar is een populasie van 50 plante; dit is ou plante wat uitspruit en nuwe plante kom nie op nie. Die habitat word bedreig deur vee en indringerplante.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

burchelliana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika