Erica cabernetea is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor vanaf die Palmietriviervallei tot suid van Elgin. Daar bestaan slegs een populasie en dié habitat word bedreig deur die aanlê van nuwe vrugteboorde, indringerplante en plantasies.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cabernetea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika