Erica calcicola is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Pearly Beach en Stilbaai. By dié twee plekke is daar vyf populasies maar hul habitat word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

calcicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika