Die Kriegerspoortdam is in die Elandskloofrivier suid van Hanover by 31° 17′ 15″ suid en 24° 32′ 42″ oos in die Noord-Kaap. Dit is privaateiendom en die water word vir besproeiing gebruik. Hierdie dam dateer uit 1984 en het 'n maksimum volume van 5,3 miljoen m³.
Bibliografie pmg.org.za
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap