Die R410 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die R392-streeksroete 9 km oos van Komani (voorheen Queenstown) begin. Dit gaan dan deur Lady Frere, kruis die R396, gaan deur Kala en oor die Calapas net voor dit in die R56-provinsiale pad eindig, 13 km wes van Elliot.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap