Die R412 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die R61-streeksroete, 30 km wes van Mthatha, begin en by die R56 in Ugie eindig.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap