Die R411 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die N2-nasionale pad by Viedgesville, 20 km suid van Mthatha begin en by Koffiebaai op die kus eindig.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Departement van Vervoer
Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap